Amunisie gekry

'N 44 jarige man is in homelite aan die buitewyk van Kimberley inhegtenis geneem na hy tydens 'n operasie Vala Umgodi padblokkade tydens 'n deursoeking met vyf 38 special patrone betrap is. Verderre ondersoek het volgens die polisie daartoe gelei dat beslag gele is op nog ammunisie. 'N saak van die onwettige besit van ammunisie is teen die 44 jarige verdagte geopen en hy is inhegtenis geneem. Die polisie se dwelms ter waarde van 12 duisend rand is ook op beslag gele en 'n 35 jarige nigerier is inhegtenis geneem. Beide verdagtes verksyn in die Landroshof op die onderskeie klagtes.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media