Liefhebbers verras

Liefhebbers van treine was aangenaam verras toe Ian mandy mikrogolftransmissietegnukis vroeer verlede week n klas 25NC lokomotief NMR 3437 snags in stoom gehou het om trein ritte met die outydse stoomlokomotief tussen Kimberley en Bloemfontein aan die gang te hou. Die skouspel is die tweede agtereenvolgende vir n duitse toeroperateur en sy span internasionale fotograwe wat belangstel in stoomlokomotiewe en outentieke vragmotors asook om fotos van skilderagtige plekke in suid afrika te Neem. Stoomtreine is bekend in die noordkaap met so n een wat tans buite gebruik by die wereldbekende upongton treinstasie te sien is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media