Gbv man gestraf

Geslagsgebaseerde gewelds misdaad het n nare einde gehad vir n 48 jarige man van Phillip'stown na n 20 jaar gevangenistraf vir die moord op sy 51 jarige lewensmaat. Die suid afrikaanse polisie se luitenant kolonel Sergio kock se adam van rooy het sy Lewensmaat tydens n argument erg met n strykyster aangerand wat tot haar dood gelei het. Die man is in die streekshof in Phillips town skuldig gevind. Kock se geslagsgebaseerde geweld het geen plek in die samelewing nie

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media