Skieters in hof

'N lid van die Suid Afrikaanse Weermag en sy vriend wat van die moord op Amogelang Assegaai beskuldig word se verhoor is weer uitgestel na probleme met hulle regsverteenwoordoging. Die moord het in Oktober 2023 plaasgevind na die matriek leerder nabewering tydens 'n argument oor 'n selfoon in Kimberley geskiet is. Die verhoor is tot die 29ste Julie vanjar uitgestel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media