Forum ontstig

Die Kimberley large business forum het 'n brief aan die burgermeester en munisipale bestuurder van die Sol Plaatje municipaliteit gestuur waarin hulle antwoorde eis oor die hoe elektrisiteits pryse waaraan inwoners en sakelei jare reeds onderwerp is. Die forum sê die tariewe is die hoogste in Suid Afrika vir 'n munisipaleteit wat nie behoorlik diens kan lewer nie en meen dat die tariewe 'n poging is om die wanfunksionele munisipaleteit sê begrotingstekorte van Miljoene rande te probeer toe stop. Jahn Hohne van die forum antwoorde moet verskaf word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media