Weer

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens waarsku oor ontwrigtende reen wat kan voorkom oor groot dele van die land. Gedeeltelike bewolkte winderige en warm tot baie warm weer word vir die Noordkaap voorspel met enkele donderbuie wat meer verspreid in die Suide kan voorkom. 34 grade word vir Upington voorspel met 31 in Kimberley, 24 by Sutherland en slegs 22 aan die kus by Alexanderbaai.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media