Langverwagt kakamas Stortings terein en riool water lekasie naby Kliniek

Inwoners van Langverwagt in Kakamas naby die Kakamas kliniek het hul misnoë uitgespreek oor die haaglike toestand van 'n onwetttige stortings terein en  'n sigbare riool rivier wat wat die gesondheid van inwoners ingedrang stel tussen die Kakamas kliniek en die Guardian Angel kleuterskool. Inwoners hou vol dat die munisipaliteit nie veel aandag skenk aan die probleem nie en skryf die stortings probleem toe aan nalatigheid van die gemeenskap. Hulle vrees egter vir die gesondheid van kinders in die gemeenskap en die van die kleuters op die skool terein.'n Bekommerde inwoner naby die stortings terein sê die volgende: Insert - Langverwagt Ouma 1 Intussen het Radio Riverside ook uitgereik na die Guardian Angel kleuterskool en hulle reageer as volg: Guardian Angel Juffrou Op aanvraag vir kommentaar het die Kai !Garib munisipaliteit belowe om terug te kom na Radio Riverside.

Journalist: Edward Jonkers
Email: edwardjonkers09@gmail.com

Social Media