Hitte waarskuwing

Inwoners van die Noord-Kaap kan die winter groet met temperature wat van vandag gedeeltelik begin styg. Inwoners van Kimberley, Kuruman asook Upington kan hoer temperature verwag namate die somer sy aankoms maak. Die onafhanklike landbouweerkundige Johan Van Den Berg se 'n koue front aanstaande week kan reen en sneeu na groot dele van die land bring. Hy se temperature in veral Upington kan dus drasties daal van 32 grade na 20 namate Augustus vorder tot by die 16de. Van Den Berg waarsku dat die weer wip plank gaan ry met die somer wat erge hitte toestande tot gevolg gaan he. Intussen waarsku die direkteur by die Wits global instituut, Francois Engelbert dat die Elnino verskynsel wat die somer verwag word uitermatige hitte toestande na Suid Afrika gaan bring. Hy se seisoenale voorspellings dui onder gemidelde reen en buitegewone warmte aan. INSERT( 0.01 tot 0.14 ) Hy verduidelik wat elnino betekin ( speel insetsel.0.08. tot 0.26 )

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media