Die soeklig skyn vandag op Internasionale Fetale Alkohol Spektrum Afwykingsdag, wat jaarliks op 09 September herdenk word

Die soeklig skyn vandag op Internasionale Fetale Alkohol Spektrum Afwykingsdag, wat jaarliks op 09 September herdenk word, met geen uitsondering vanjaar.  Leana Olivier, Hoof Uitvoerende Offisier van die Foundation for Alcohol Related Research, oftewel FARR, sê die organisasie smee vanjaar bande met die nie- winsgewende organisasie, AWARE. ORG om ‘n baie kreatiewe media veldtog van stapel te stuur genaamd “Reveal the Truth”. Die veldtog praat direk met ‘n  baba se  geslags openbaarmaking partytjie wat poog om die waarheid van alkohol gebruik tydens swangerskap  onder die aandag van die publiek te bring. Olivier brei meer uit oor die veldtog.  Insert -  RTT

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media