Bewusmaking oor vervalste banknote in dkm

Bewusmaking rondom vervalste note is tans onderweg waar die Suid Afrikaanse Polisie Diens saam met die reserwe bank asook die departement van veiligheid en skakeling plaaslike ekonomiese ontwikkeling en sakelei byeen is. Senior Suid Afrikaanse Polisie bestuur saam met spesialiste van die reserwebank byeen waar bloodstelling aan verskeie banknote vir verifikasie ten toon gestel word. Die Suid Afrikaanse Reserwe Bank loods ook 'n indentifikasie proses waar bywoners aan fisiese maniere bloodgestel word om te kan ondersky tussen 'n korekte banknoot en 'n vervalste banknoot. Die bewusmakings veldtog word later vandag na die Kalahari Mall uitgerol waar die publiek meer oor vervalste note ingelig gaan word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media