Ongeluk in kakamas laat inwoner ernstig beseer

Die Suid-Afrikaanse Polisie diens in Kakamas ondersoek 'n sak van roekelose en nalatige bestuur, nadat 'n fietsryer na bewering deur 'n Toyota Land Cruiser gestamp en met 'n stilstande aflewerings trok gebots het. Die ongelik het volgens die polisie op Vrydag 5 Julie 2024 in Voortrekker Weg Sake Kern plaasgevind. Volgens berigte het die slagoffer ernstige beserings opgedoen en is na die naaste hospitaal gehaas vir verdere mediese hulp. Die polisie sê daar was geen arrestasies gemaak nie en ondersoek in die saak duur voort. Kaptein Nelis Prins van die polisie brei uit....Insert - prins

Journalist: Mbali Masiza
Email: mbalimasiza198@gmail.com

Social Media