Voertuig vir tsantsabane

Die Tsantsabane munisipaleteit het 'n swaarvoertuig in ontvangs geneem wat gaan bydrae tot dienslwering in die regsgebied. Die voertuig is volgens inligting deur die Assmang Beeshoek myn geskenk en gaan suigtenkdienste verrig. Die oorhandiging sluit ook 'n ooreenkoms in om van die pittoilet stelsel in die regsgebied uit te wis met befondsing van die myn.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media