Voer vir boere

Die Richtersveld burgermeester Cornell Knoph vergesel deur verskeie raadslede het minstens vier wyke in die munisipaleteit besoek waar veevoer in die vorm van korrels aan veeboere by lekkersing oorhandig was. Die inisiatief is deel van 'n winterondersteunings program deur die munisipaleteit gerugsteun deur die provinsiale en streeks kantore van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media