Padveiligheid bevorder

Verkeersbeamptes van die Dawid Kruiper munisipale verkeer het 'n pad veiligheids operasie in die regsgebied van stapel gestuur waar voertuie vir padwaardigheid getoets was en padveiligheids wenke met motoriste gedeel was. Die operasie het ook gefokus op die dra van veiligheids gordels en die gebruik van selfone terwyl bestuur. Patrick Williams woordvoerder vir die munisipaleteit sê padveiligheid bly 'n prioriteit binne die regsgebied en sal met soortgelyke operasies voortgesit word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media