Opgradering bd taxi staanplek

Die verkeersafdeling van die Dawid Kruiper munisipaleteit het opgraderings werk by die plaaslike raxi staanplek begin waar padtekens aangebring en slaggatte herstel was. Die munisipaleteit sê die aksie is deel van 'n groter plan om die taxi staanplek veilig en vriendelik vir die verbruikers te maak. Die was van taxies op die staanplek is volgens die munisipaleteit nie toelaatbaar nie omdat die water 'n impak het op die teeropervlak wat op sy beurt die oppervlak beskadig. Die munisipaleteit het daarom 'n beroep gedoen op taxie bestuurders om die praktyk te staak asook die strooi van rommel te ontmoedig.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media