Gesoekte se klere glo gekry

Die 53 jarige weermag korporaal wie na bewering sedert 31 Mei vanjaar vermiss is, se gesin soek antwoorde na die vermiste Luntu Hatta van Crarock in die Ooskaap se klere nabewering in 'n toilet gekry is. News 24 berig dat die ma van die soldaat antwoorde van die weermag eis onderwyl die ondersoek na sy verdwyning voortduur. Voorige berigte dui darop dat die soldaat laaste by die Lohatla militare basis in die Tsantsabane plaaslike municipale area gesien was.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media