Kritiek na tariefverhoging in dkm

Kritiek teen die heffing van 12 koma 72 persent in elektrisiteits kostes in die Dawid Kruiper munisipaleteit word op sosiale media versprei met sommige bewerings dat die styging onwettig is. Die woordvoerder vir die Dawid Kruiper munisipaleteit Patrick Williams het egter bevestig dat 'n elektrisiteits prys verhoging ingevolge 'n nersa goedkeuring reeds van 1 julie vanjaar geimplimenteer is. Williams sê die munisipaleteit is onderhewig aan wetgewing en tree binne die raamwerk op om dienslewering aan inwoners te verbeter.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media