Gedenkdiens vir ontslape voormalige burgermeeater en speaker

Die Kai Garib gemeenskap is in rou gedompel na die heengaan van die voormalige burgermeester en speaker in die ZF Mgcawu streek Gina Cloete, 'n boorling van die Namakwase dorp Matjieskloof. Cloete het tydens haar afsterwe as plaaslike ekonomiese ontwikkelings beampte by die munisipaleteit gewerk. Sy is op die 23ste Junie vanjaar na 'n kort siekbed oorlede en 'n gedenkdiens is gister in die Kai Garib municipale area gehou.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media