Windplaas bele

Die Kangnas windkrag aanleg het ter viering van wereld winddag gefokus op hernubare energie met deelname aan 'n kompitisie vir graad nege leerders in die plaas se sosio ekonomiese omgewing in die Namakwa streek. Werkende windturbinemodelle is tydens die kompitisie gebou en ten toon gestel met die St Anna privaatskool wat as oorwinnaars vanuit die kompetisie getree het. Rouchet Daniels ontwikkelings bestuurder by Kangnas windkrag sê, sterk bande met die gemeenskap is die einddoel van die aanleg se gemeenskaps betrokkenheid.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media