Weernuus

Die Suid Afrikaanse Nationale Weerdiens het geen waarskuwing vir vandag uitgereik nie. Die weerdiens sê die Noordkaap gaan sonnig wees in die ooste later vandag andersins koel tot koud met enkele donderbuie in die suidweste. 21 grade vir Upington, 24 in Kimberley 21 langs die kus by Alexanderbaai en 14 in Sutherland.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media