Induksie in nk regering

Nuutverkose provinsiale wetgewers lede gaan die week onderwerp word aan 'n induksie program wat insluit hoe om met die media om te gaan. Die woordvoerder vir die noordkaapse regering Monwabisi Nkompela sê die proses is van kardinale belang en is 'n jare oue tradisie om nuwe lede te verwelkom en diegene wie in dieselfde portfolios herkies is opnuut te herinder aan die taak op hande en om dienslewering daar te stel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media