Eise verdagte se saak op rol

Die 49 jarige Otsile Geagoroge het in die landroshof in Kuruman verskyn nadat hy die afgelope Maandag op aanklagte van korupsie en dwarsboming van die gereg inhegtenis geneem is. Die polisie sê die klagtes hou verband met 'n polisie eis vir inligting waarin die verdagte nabewering versuim het om die eis ter waarde van nagenoeg 80 duisend rand oorhandig het. Die saak is intussen tot 15 en 16 Julie vanjaar vir 'n beslising uitgestel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media