Ongeluk ondersoek

Die ongeluk waarin twee trokdrywers nabewering naby Upington ongekom het word ondersoek. Dit volg na die twee nabewering die afgelope naweek in mekaar vasgery het. Een van die oorledenes is volgens inligting van Namibies afkomstig. Berigte dui darop dat die voertuie tydens die ongeluk aan die brand geslaan het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media