ZFM Rugbykampioenskap duur voort

DFC Rugbyklub pak die voorlopers  Kakamas Rugbyklub aan in die ZFM Rugbykampioenskap by die Univeld Sportterrein hierdie Saterdag om 15:30. DFC Rugbyklub  sê hulle is vasbeslote om hulle stempels af te druk sta en Kakamas Rugbyklub op hul tuisveld (Unieveld) te onttroon. Jaco Bezuidenhout sê die span is  goed gepomp en gereed om alles te gee. Ondersteuners kan 'n hoë-energie belaaide wedstryd verwag gevul met vaardigheid en vasberadenheid.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media