Staak projek se inwoners

Sommige inwoners van twee informele nedersettings by Jan Kempdorp in die Noord-Kaap vra dat die elektrisiteitsinstallasieprojek in die gebied gestaak word. Inwoners van Kingston Extension en Angela King informele nedersettings sê die projek, wat bedoel is om vir sowat 300 huishoudings voorsiening te maak, sien hul jarelange vraag na elektrisiteit oor die hoof. Die Phokwane Munisipaliteit hou vol nie almal kan voordeel trek tydens hierdie eerste fase van die projek nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media