Reeks gemeeskap vergaderings kom tot einde

'N reeks gemeeskap vergaderings word vandag afgesluit by die Louisvale Dorp gemeenskap Saal onderleiding van Boza International en die hoofkontrakteur by die Avondale Sonplaas, CCM Mooiplaats. Na aanleiding van inligting sal plaaslike indiensneming geleidelik plaasvind, waarvan nagenoeg 'n totaal van 400 plaaslike inwoners werksgeleenthede as ongeskool en half geskoolde gebied word ter voltooiing van die projek. Verdere inligting lei dat die vergaderings goed bygewoon was deur inwoners vanuit die verskeie gemeenskappe wat ten doel was om terugvoering te gee aan inwoners oor die ontwikkelinge van die projek tot dusver.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media