Copper 360 oor oorname planne

Die Junior Kopermynmaarskapy Copper 360 het bevestig dat hy geen navrae van ondermeer BHP of Anglo American ontvang het om die Namakwase myn oor te neem nie. Die uitvoerende hoof van Copper 360 Jan Nelson het die aankondiging tydens 'n voorlegging oor die maatskapy se resultate vir die boekjaar tot einde Februarie gemaak. Copper 360 is 'n klein maatskapy wat eers in 2023 op die JSE genoteer is. Die myn verskaf 'n lewensboei in die vorm van werk aan inwoners in die Noordkaapse Namakwa, streek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media