DFC bly behoue van die burgemeesters trofee

Rugby reuse DFC en Kenhardt het mekaar die stryd aangese die afgelope Saterdag vir die Kai Gariep Munisipale burgemeesters trofee. Volgends media skakel vir die Collegians, Marlon Losper, het die span behoue gebly van die trofee en het Kenhadt verslaan met 38 - 21 op die Univeld sport terrein. Losper se die span se vaardigheid, krag en vasberadenheid het gelei tot die oorwinning, wat 'n suksesvolle titelverdediging aandui. Hy het die span se uitsonderlike vaardigheid en spanwerk geloof. Intussen het spankaptein Ayanda Toko ondersteuners bedank vir hul onwrikbare ondersteuning. Losper se DFC se oorwinning verstewig hul posisie as 'n krag om mee rekening te hou in die liga.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media