Pypbrek ervaar wat duikweg afekteer

Die siviele ingeneurswese span van die Dawid Kruiper Munisipaleteit is besig om 'n pypbreek in Schroderstraat te herstel en het motoriste gevra om versigtig in die omgewing te bestuur. Die munisipaleteit sê die water netwerk sal na afhandel van die herstelwerk na normaal terugkeur. Municipale Patrick Williams sê die gebied tussen die poskantoor en duikweg word weens die pypbreek geraak. Hy sê herstelwerk behoort twee uur vanmiddag afgehandel te word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media