Meter opgradering in dkm

Die Dawid Kruiper munisipaleteit sê die opgradering van voorafbetaalde elektrisiteits meters in die regsgebied duur voort en het 'n beroep gedoen op inwoners wie se voorafbetaalde elektrisiteits meters nog nie op gegradeer is nie om die munisipaleteit daarvan inkennis te stel. Die woordvoerder Patrick Williams sê die munisipaleteit sal amptenare uitstuur om meters wie nie opgegradeer is nie op te gradeer. Hy sê voorafbetaalde meters in die regsgebied moet voor November vanjaar opgegradeer word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media