Boorgatte oorhandig

Die burgermeester van die Tsantsabane Helena Engels het boorgatte aan die gemeenskap oorhandig wat toegang aan minstens 10 duisend inwoners tot water verseker. Die projek het volgens die municipaliteit werksgeleenthede tot gevolg gehad en is terwille van dienlewering afgehandel. Engels sê in 'n verklaring toegang tot veilige drinkwater bly die prioriteit van die Tsantsabane munisipaleteit.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media