Vermiste man gesoek

Die Suid Afrikaanse Polisie Diens in Olifantshoek het die hulp van die publiek gevra in die opsporing van die 30 jarige Hendry Mocumi van die Ditloung woongebied in die dorp. Mocumi is volgens die polisie laaste by die boumansberg plaas deur 'n medewerker gesien. Enige persoon met inligting wort gevra om die naaste polisie te kontak.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media