Dwelm verdagte vas

Die openbare orde eenheid van die Kimberley polisie het 'n 43 jarige man inhegtenis geneem op aanklagte van dwelm handel en beslag gelê op dagga ter waarde van meer as 2 honderd duisend rand. Die polisie se sersant Molefi Shemane sê die hulp van die publiek het tot die sukses gelei en het die inligting verwelkom. Hy sê die samewerking tussen die polisie en die gemeenskap in die bekamping van misdaad bly van kardinale belang

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media