Etiket opleiding in dkm

Telefoon etiket was die jongste opleiding wat werkneners by die Dawid Kruiper munisipaleteit se oproep en ander sleutelpunte ontvang het. Die woordvoerder vir die Dawid Kruiper munisipaleteit Patrick Williams sê die betrokke personeel sal dan ontplooi word na die betrokke punte soos die behoefte bepaal om die gemeenskap te dien. Hy sê dienslewering bly die prioriteit van die munisipaleteit daarom die gereelde opleiding sessies om werknemers gedurigdeur op te skerp.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media