Weervoorspelling

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens het 'n wind waarskuwing uitgereik wat kan lei tot infrastruktuur skade in verskeie gebiede veral informele strukture. 'N geel vlak twee waarskuwing is in die Noordkaap uitgereik met 'n waarskuwing van potensiele skade aan informele strukture asook sig belemering vir motoriste op paaie insluitend die verhoogde kans op wegholveldbrande in die sentrale en ooste van die provinsie. 27 grade word vandag in Upington verwagt, gevolg deur 24 in Kimberley, 25 in Prieska en 22 grade in De Aar.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media