Dkm reik waarskuwing uit

Die woordvoerder vir die Dawid Kruiper munisipaleteit Patrick Williams sê die publiek moet kennis neem van Kn persoon in die naam van Rodney Khumalo wat Whatsapp boodskappe vir mense stuur en dreig om elektrisiteit te blok. Williams sê die munisipaleteit kominikeur nie met inwoners via WhatsApp nie en het geen Rodney Khumalo in sy diens nie. Hy sê mense moet die boodskappe ignoreer en die naaste wetstoepasings agentskappe in kennis stel mits hulle deur die persoon gekontak word. Mense moet ook volgens Williams geen geld aan die persoon gee of betaal nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media