WEER NUUS

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het uiters hoë brandgevaartoestande in die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Kaap voorspel, anders word koel weer vir die grootste deel van die land verwag. Oggendmis word oor die suid-sentrale dele van die Noord-Kaap  voorspel, anders sal dit mooi en koel tot warm wees. 26 grade word vir Upington voorspel gevolg deur 22 in die provinsie se hoofstad Kimberley.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media