WEER NUUS

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens sê reen en geisoleerde buie gaan in ten minste drie provinsies vandag voorkom terwyl koue toestande voortduur. Die Noordkaap gaan bewolk in die weste wees met bewolkte toestande wat vanaand gaan voortduur andersins matig en koel tot koud. Die wind aan die kus gaan matig noordwes waai en later sterk suid oos tot wes in die middag met sterk noord vanaand. 20 grade word in Upington verwag gevolg deur 19 in Kimberley. Inwoners word gemaan om veral weerlose inwoners en diere teen die koue te beskut.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media