Prettige dag om naweek se oorwinning te vier

Die DFC Rugbyklub het gister 'n prettige dag van stapel gestuur met familie en ondersteuners. Na aanleiding van inligting was die suksesvolle befondsing ten doel om span gees te bevorder en te vier. Die dag se verrigtinge wat by die Reitzpark Roadhouse afgespeel het, was gevul met vermaak, drink en eetgoed en ook 'n verskeidenheid van speletjies.Media skakel vir die klub, Marlon Losper, se hulle is verheug oor die span se sukses van die afgelope naweek. Hy se dit was wonderlik om te sien hoe almal bymekaar kon kom en die dag as 'n dawwerende sukses afsluit.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media