ZFM rugby Liga neem breek

Plaaslike rugby spanne wie deelneem aan die ZFM Rugby Liga sal eerskomende naweek na aanleiding van inligting 'n breek neem vanaf die seisoen. Die tweede been van die liga het laas naweek afgeskop met ses wedstryde wat gespeel was by die Eiland sport terrein. Lionel Joseph vir die Sunwolves rugby klub het op 'n vroeer stadium gese dat die wegbreek vanaf die veld 'n gulde geleentheid is om kop skoon te maak, nuwe fokus te kry vir die oorblywende tyd van die seisoen. Na aanleiding van inligting is die finale van die seisoen te wagte om op 17 Augustus af te speel.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media