WEER NUUS

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het oggendmis in ten minste twee provinsies voorspel, met mooi en koel toestande wat in baie streke verwag word. Die weerdiens sê in die Noord-Kaap sal mooi en koel tot warm wees, met miskolle in die oggend in die suide en langs die kus. Alexanderbaai 22, 19 in Calvinia, 17 in De Aar en 20 in kimberley. In Upington word dit vandag 25 grade verwag.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media