Plaaslike jeugmaand vieringe

Jeug maand vieringe word eerskomende naweek uit verskillende oorde gevier. Bymonde van Wayne Duplessis word ‘n sport dag vir die gemeenskap van Loxtonvale van stapel gestuur op Saterdag, 15 Junie by die Loxtonvale sport gronde. DuPlessis se 2023 was die eerste aflewering van die initiatief wat jeugdiges van die area byeengebring het.  Hy se die byeenkoms is ten doel om die jeug te vier deur middel van sport kodes soos netbal en sokker. Nagenoeg vier netbal en 6 sokker spanne onderskeidelik van die area sal mekaar die stryd aanse op die dag. Du Plessis brei meer uit….Insert -  Wayne 

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media