Trein se diens eindig more

Die Phelophepa trein se upington besoek gaan volgnes inligting more ten einde kom weens logistieke redes by die De Aar stasie. Die gesondheids trein is in die ZF Mgcawu streek sedert Maandag, 3 June 2024. Inwoners word aangemoedig om van vandag en more gebruik te maak omdat die diens vrydag reeds na De Aar moet vertrek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media