Onderbreking in water toevoer.

Die Gamagara en Tsantsabane gaan volgen inligting deur 'n wateronderbreking wat sedert vier uur gister middag vir herstelwerk aan 'n hoofpyplyn gedoen word. Die munisipaleteit sê herstelwerk word aan 'n watertoevoer pyplyn van Kathu na Postmasburg gedoen deur die verskaffer Vaal sentraal water. Die municipaliteite het verskooning gevra aan geafkteerde inwoners terwyl herstelwerk na verwagting later vandag afgehandel en die toevoer herstel sal word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media