WEER NUUS

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens sê fyn en koue toestande word vandag vir die grootste deel van die land verwag. Bewolkte weer in sommige streke met oggendmis in die westelike dele van die Noordkaap waar dit mooiweer en matig gaan wees met winderige toestande in die uiterse ooste. 23 grade word vir Upington voorspel gevolg deur 21 in Kimberley. Die publiek word gemaan om versigting te wees met die maak van oop vure wat tot wegholveldbrande kan lei

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media