Blok Nege in DKM is donker

Tegniese spanne is in Blok Nege van die Dawid Kruiper munisipaleteit ontplooi na 'n skielike kragonderbreking vroeer vanoggend ervaar was. Die woordvoerder Patrick Williams sê ondersoek na die oorsaak van die onderbreking word gelas en herstelwerk behoort na foutsporing gedoen word. Williams sê alle kragpunte moet intussen steeds as kragdrande beskou word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media