Geld los projek dood

Nagenoeg 65 werkers by die Warrenton Super Hoender aanleg in die Noordkaap is na bewering werkloos gelaat na die departement van landbou sy befondsings aan die hoender projek ontrek het. Berigte die projek is in 2001 begin en is sedert oktober 2023 buite aksie sonder enige antwoorde oor wat die rede vir die onttrekking van befondsing is. Navraag aan die departement het bevestig dat die departement weens finansies moes ontrek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media