Kamera hou Upington dop

’n Kamera wat voertuie se nommerplate lees, is in Upington geïnstalleer as veiligheids meganisme om die dorp se strate en hoofroetes te beveilig. Die kamera kan volgens inligting die nommerplate van voertuie deur middel van kruisverwysing van sowel plaaslike en internasionale databasisse te gebruik lees het die distrikskoördineerder van afriforum in die Noordkaap Werner Straus gesê. Hy sê hulle is al lank besig met die kameraprojek wat nou in sy eerste fase is en daarop gemik is om die misdaad in die dorp aan te spreek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media