Opgradering om sportlei te akomodeer

Veranderinge gaan na verwagting gemaak word aan die 40 jaar oue paviljoen van die Hoërskool Diamantveld in dieNnoordkaapse hoofstad Kimberley. Die ABSA Wildeklawer gashere het volgens inligting besluit om dié paviljoen wat oor die jare derduisende toeskouers gehuisves het op te gredeer ten einde beter en groter gelenthede te kan huisves. Janco Steenkamp die kommunikasiebeampte by die skool sê hulle poog daarna om die stad se skolle fasiliteite aantreklik te maak vir sportlei.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media