Tweede rondte van die ZFM Rugby Liga skop more af.

Die tweede rondte van die ZFM rugby liga skop more in volle swang af by die Eiland sport terrein. Drie kragmetings is geskeduleer om more af te speel wat insluit: United wie te staan kom teen Kakama omstreeks 13:30, gevolg deur Sunwolves wat Kenhartd die stryd sal aansê, met afskop tyd teen 15:00 , en Upington Dorp gaan die DFC rugby span aanpak omstreeks half vier namiddag.  Die spanne is van mening om volgede naweek ‘n blaaskans te vat  vanaf die veld en sal weer die naweek wat volg, die drieë inruig. Lionel Abrahams is hoopvol dat more se aktiwiteite op die rugby veld in hul guns sal wees. Abrahams sê die volgende.. Insert – Rugby

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media